Sunday, February 17, 2013

Primitiewe Kuns

 Rotskuns, primitief ,samelewing , jag , eet , diere grotte ,skilderye , hallusinasies ,rituele , vetsug , kalksteen , drakensberg , met bloed geverf , ritme , kolle , lyne , ruitvoring , oorgrootte borste , heupe, geen gesig , kop van ‘n dier , boesmans , gekrap , realisties , naturalisties , vakmanskap , fyn aanvoeling , observasie , allerdaagse lewe , ongeveer 10cm, rusland , nomadiese volk , Picasso.

Primitiewe kuns – opdrag.

Opstel :
Waar het “Kuns” begin? Seker die gedagte het al deur almal se koppe gegaan as mens na ‘n skildery gekyk het, deur die opstel verduidelik dit waar dit vandaan kom en waar dit ons vandag gebring het. Rotskuns begin so ; Ons voorouers het almal lank terug  gelewe in Afrika en Europa in diere grotte gewoon. Daar het hulle nie ‘skilderye’ geteken of verf nie maar well op die mure van die grotte het hulle tekeninge op die rotse van kalksteen , uitgekrap, dit het heeltemal ‘n ander betekenis gehad. Dit was in hulle samelewing se oe ‘n verbintenis van die aardse mense en geestes wereld. Hulle sal tekeninge maak van wat hulle beleef het , watter diere hulle gejag het vir hulle groepe om te eet,  hulle rituele ,hulle manier van aanbidding en geloof.
Die tekeninge in Europa beweer geleedes kom al van tussen 20 000 en 30 000 terug. Rotstekeninge was op baie plekke op aarde ‘n waarskynlike uitlewing. Mense van verskillende culture en geloofsoortuigings het van rotstekeninge gebruik gemaak. Soms toon die verskillende afbeeldings sulke ooreenkomste dat dit mens verstom! ‘n San , of boesman, wat op klip in die Sederberg (Wes Kaap) ‘n tekening gemaak het, en ‘n rotstekening in rotskuiling naby Albocácer,  Castellon, in Spanje , lyk byvoorbeeld so baie dieselfde dat mens sal se dat dit deur dieselfde kunstenaar geskilder kon wees.
Kenners van die San se kuns beweer dat hulle krag van God af gekry het, die wat hulle bonatuurlike kragte goed kon beheer sou visioene gesien het(hallosineer) en buitegewone dinge beleef het. Hulle sal die buitegewone dinge gebruik het om ander te inspirer en te onderrig. Rotstekeninge van hulle was met verfsoorte geskilder, wat van fyn gemaalde kleinsoorte en oker gemaak is. Sagte rotserts is tussen twee klippe fyngemaal en poeier met water of bloed gemeng. Die tekeninge wat hulle maak sal mens amper laat dink aan stokmanne met buitegewoon groot borste en groot heupe. Daar was well nie detail op ‘n normale rotstekening van ‘n gesig  of van diere se pelse nie. Die grote van die klein tekeninge sal van ongeveer 10cm na groter wissel.






So het kuns gevorder en gevorder van rots na material , na canvas ens. ‘n Voorbeeld van iemand wat ook ‘n groot impak gehad het op kuns en hoe ons vandag kunstenaars sien is Pablo Picasso. Een van die min kunstenaars met die grootste invloed van kuns in die 20ste eeu. Hy is  ‘n kunstenaar van beelde en van skilderye. In een van sy skilderye is daar ‘n goeie voorbeeld van abstrakte kuns ; ‘n skildery met die naam van Guernica. Daar stel hy verskillende soorte ritmes van vorms voor, verskillende lyne en vele kolle voor. Hy het observasie gemaak van die stad waar hy gebore is nadat dit deur Rusland se weermag verwoes is en hy wou so gou as moontlik vir die hele wereld wys hoe sleg  oorlog werklik is.  In die skildery het hy bv. ‘n ma geskilder met haar oorlede baba in haar hand , ‘n kop van ‘n dier wat gewond is, soldate in pyn, ‘n lig wat die goedheid van die stad voorstel, ens. Hy het in sy tyd baie realistiese skilderye geverf en naturalistiese skilderye ook. In die 1950’s het Picasso ‘n groot 15m hoe publieke beeld gemaak in Chicago met die naam van “Chicago Picasso” . wat die beeld uitbeeld is niemand seker nie, dit kan ‘n voel, of ‘n perd , dalk ‘n vrou of net ‘n abstrakte beeld wees soos meeste van sy kunswerke. Jy sal sy naam in die allerdaagse lewe hoor en almal behoort te weet wie hy is en watse fantastiese kunstenaar hy was.