Sunday, April 21, 2013

Beeldhouwerk is die tak van die viseule kunste te bedryf in drie demensies, en een van die beeldendde kunste. Duursamme beeldhou prosesse oorspronklik gebruik kerf (die verwydering van material kerwing) en modellering (die toevoeging van materiaal, soos klei), in klip, metaal, keramiek, hout en ander materiaal, maar sedert die modernisme, verskuiwings in beeldende proses het gelei tot 'n byna volledige vryheid van die materiaal en die proses. 'N Wye verskeidenheid van materiale gewerk mag word deur die verwydering soos sny, saamgestel deur sweiswerk of modelwerk, of gevorm, of cast. Die Westerse tradisie van die beeldhouwerk begin in antieke Griekeland, en Griekeland word wyd beskou as die vervaardiging van groot meester in die klassieke tydperk. Gedurende die Middeleeue Gotiese beeldhouwerk verteenwoordig die agonies en passies van die Christelike geloof. Die herlewing van die klassieke modelle in die Renaissanse geprodiseer bekende beelde soos Michelangelo se David. Moderne beeldhouwerk wegbeweeg van die tradisionele prosesse en die klem op die uitbeelding van die menslike liggaam, by die opstel van die gebou beeldhouwerk, en die aanbieding van die voorwerpe wat gevind as voltoide kunswerke.
 

Beeldhouwerk by Tukkies:
Op 14 Maart het ons Tukkies besoek en die beelde op die gronde waargeneem. Meer van die geskiedenis daar geleer en gou besef beeldhouwerk is geen speletjies nie.
Almal se opinies oor beelde en beeldhouers verskil, my opinie mag dalk heeltemal verskil van iemand anders s’n oor ‘n seker beeld , maar dis sommige kunstenaars en beeldhouers se doel om seker te maak elke person sien iets anders in hulle kuns werke. Hier deel ek my opinie en ‘n paar feite oor die beelde wat ons ondersoek het op die kampus.

Die eerste beeld wat ek sal bespreek is die man met sy vuis in die lug.  Kom ons gee hom ‘n naam ; Fris Chris. ‘n Voorbeeld van klassieke kuns. Die man in die beeld staan in ‘n treffende posisie wat kragtige emosie kan wys vir mense wat die beeld sal bekyk.  Dit word baie realisties uitgebeeld, met behulp van ‘n vernis maak die beeld blink. Die tegniek is uitstekend.
Die tweede beeld is die swart figure  wat verskillende grotes geometriese vorms bevat. Die vorms word 2D en 3D voorgestel. ‘n Goeie voorbeeld van ‘n abstrakte beeld. Die beeld is nie  afgerond soos die realistiese beelde nie maar bly nogsteeds ‘n  gebalanseerde kunswerk omdat die beeld hoog en vertikaal is beklemtoon dit hoogte. Die skerp hoeke en donker van die swart verf laat my dink dat die beeldhouer die mens wil “afskrik”. Alhoewel die geometriese vorms mens se oog vang en betrek na die beeld. Die tekstuur van die staal wat gebruik word is glad, dit gee dus ‘n elegante effek aan die kunswerk.



My derde beeld wat ek bespreek , nog ‘n abstrakte beeld wat goed gebalanseerd is. Die ronde silinders wat oor mekaar en onder deur mekaar gebuig is maak dat daar balans aan links en regs is, dit maak dat mens die figuur ook korter waarneem as wat hy werklik is, as die silinders vertikaal was sou die beeld hoogte beklemtoon. Die silinders se tekstuur is glans terwyl die reghoekige en vierkantige plate bo minder glans het. Die beeld is nie baie realisties nie, dus omdat dit abstrak is.  Die tegniek van die beeld is baie goed.
Nou kom ons by die vierde beeld ; ‘n konteporere kunswerk uit staal gemaak. Die kunswerk is gelos om bloot gestel te word aan die elemente van natuur, dus verander die kunswerk met tyd se vordering deur die verskillende fases waardeur natuur gaan ; reen, sonskyn ens. Daar is balans in die gebruik van vorm en so betrek dit die mens se oog. Die verskillende vorms en voorwerpe word goed gekomplimenteer met die kleure gebruik in die beeld , die oranje word treffend gebruik!

Die man van klip, letterlik. Die beeldhouer wil hier ‘n vorm van sirrealisme voorstel, met ander woorde ; half abstrak maar daar is genoeg vorm en afronding om te kan aflei dat dit in die vorm van ‘n liggaamkan oordra. Die klip is nie sag gemaak of enigsins rond geskuur nie, maar net so uit die natuur is dit gebruik om ‘n liggamlike vorm uit te beeld. Die gebruik van klip in verskillende maniere word uitstekend gebruik.

Die sesde beeld is die harp, nog ‘n goeie voorbeeld van klassieke kuns. Die verskillende materiale wat gebruik is om die beeld te maak word goed gebalanseer , waar die meeste van steen gemaak is en die snare van draad. Die gebruik van die materiale is effektief gebruik en sal goed teenoor elemente kan weerstaan. Die detail heel bo op die harp word baie goed gekomplimenteer met die snare van die harp.
Die enorme swart beeld is ook ‘n vorm van abstrakte kuns. Geometriese vorms word op verskillende maniere en posisies gebruik om een groot beeld te vorm. Van die beeld kry mens ‘n elegante en moderne effek. Omdat die vorms op so manier gebruik word, maak dit dat die beeld baie groter lyk as wat dit werklik is. Die vorms en kleur word baie treffend gebruik.



Die wit beeld met die drie mans is ook ‘n klassieke kuns vorm. Die mans is baie realisties voorgestel en baie goed afgerond. Vir die steen is daar nie vernis gebruik nie, alhoewel die steen klaar weerstand bied teen meeste van die elemente.




Sunday, March 3, 2013

STONEHENGE

Die Stonehenge
— die kring van
die klippilare .

Stonehenge is 'n prehistoriese monument in die Engelse graafskap Wiltshire , oor 2 myl (3,2 km) wes van Amesbury en 8 myl (13 km) noord van Salisbury . Een van die mees bekende plekke in die wêreld, Stonehenge is die oorblyfsels van 'n ring(sirkel) van staande klippe wat binne grondwerke. Dit is in die middel van die mees dig kompleks van die Neolitiese en Bronstydperk monumente in Engeland, met inbegrip van 'n paar honderd grafheuwels .

 Argeoloë glo dit was oral gebou vanaf 3000 vC tot 2000 vC, soos beskryf in die chronologie hieronder. Radiokoolstofdatering in 2008 voorgestel dat die eerste klippe geopper is tussen 2400 en 2200 vC, terwyl 'n ander teorie dui daarop dat  opgewek mag gewees het op die terrein so vroeg as 3000 vC.




Die omliggende omsendbrief aarde bank en sloot, wat neerkom op die vroegste fase van die monument, is tot ongeveer 3100 vC gedateer. Die webwerf en sy omgewing is bygevoeg na die UNESCO se lys van die “World Heritage” Sites in 1986 in 'n mede-lys met Avebury Henge . Dit is 'n nasionale wetlik beskerm Geskeduleerde “Ancient Monument” . Stonehenge is die eiendom deur die Kroon en bestuur deur die English Heritage , terwyl die omliggende grond besit word deur die National Trust .

Argeologiese bewyse gevind deur die Stonehenge Riverside Project in 2008 dui daarop dat Stonehenge kon gewees het om 'n begraafplaas van sy vroegste begin. Die datering van veras bly gevind word op die webwerf dui daarop dat deposito's bevat menslike been van so vroeg as 3000 vC, toe die sloot en die bank is vir die eerste keer gegrawe het. . Sodanige deposito by Stonehenge voortgesit vir ten minste nog 500 jaar. Die webwerf is 'n plek van godsdienstige betekenis en pelgrimstog in die Neo-Druidry .

Sunday, February 17, 2013

Primitiewe Kuns

 Rotskuns, primitief ,samelewing , jag , eet , diere grotte ,skilderye , hallusinasies ,rituele , vetsug , kalksteen , drakensberg , met bloed geverf , ritme , kolle , lyne , ruitvoring , oorgrootte borste , heupe, geen gesig , kop van ‘n dier , boesmans , gekrap , realisties , naturalisties , vakmanskap , fyn aanvoeling , observasie , allerdaagse lewe , ongeveer 10cm, rusland , nomadiese volk , Picasso.

Primitiewe kuns – opdrag.

Opstel :
Waar het “Kuns” begin? Seker die gedagte het al deur almal se koppe gegaan as mens na ‘n skildery gekyk het, deur die opstel verduidelik dit waar dit vandaan kom en waar dit ons vandag gebring het. Rotskuns begin so ; Ons voorouers het almal lank terug  gelewe in Afrika en Europa in diere grotte gewoon. Daar het hulle nie ‘skilderye’ geteken of verf nie maar well op die mure van die grotte het hulle tekeninge op die rotse van kalksteen , uitgekrap, dit het heeltemal ‘n ander betekenis gehad. Dit was in hulle samelewing se oe ‘n verbintenis van die aardse mense en geestes wereld. Hulle sal tekeninge maak van wat hulle beleef het , watter diere hulle gejag het vir hulle groepe om te eet,  hulle rituele ,hulle manier van aanbidding en geloof.
Die tekeninge in Europa beweer geleedes kom al van tussen 20 000 en 30 000 terug. Rotstekeninge was op baie plekke op aarde ‘n waarskynlike uitlewing. Mense van verskillende culture en geloofsoortuigings het van rotstekeninge gebruik gemaak. Soms toon die verskillende afbeeldings sulke ooreenkomste dat dit mens verstom! ‘n San , of boesman, wat op klip in die Sederberg (Wes Kaap) ‘n tekening gemaak het, en ‘n rotstekening in rotskuiling naby Albocácer,  Castellon, in Spanje , lyk byvoorbeeld so baie dieselfde dat mens sal se dat dit deur dieselfde kunstenaar geskilder kon wees.
Kenners van die San se kuns beweer dat hulle krag van God af gekry het, die wat hulle bonatuurlike kragte goed kon beheer sou visioene gesien het(hallosineer) en buitegewone dinge beleef het. Hulle sal die buitegewone dinge gebruik het om ander te inspirer en te onderrig. Rotstekeninge van hulle was met verfsoorte geskilder, wat van fyn gemaalde kleinsoorte en oker gemaak is. Sagte rotserts is tussen twee klippe fyngemaal en poeier met water of bloed gemeng. Die tekeninge wat hulle maak sal mens amper laat dink aan stokmanne met buitegewoon groot borste en groot heupe. Daar was well nie detail op ‘n normale rotstekening van ‘n gesig  of van diere se pelse nie. Die grote van die klein tekeninge sal van ongeveer 10cm na groter wissel.






So het kuns gevorder en gevorder van rots na material , na canvas ens. ‘n Voorbeeld van iemand wat ook ‘n groot impak gehad het op kuns en hoe ons vandag kunstenaars sien is Pablo Picasso. Een van die min kunstenaars met die grootste invloed van kuns in die 20ste eeu. Hy is  ‘n kunstenaar van beelde en van skilderye. In een van sy skilderye is daar ‘n goeie voorbeeld van abstrakte kuns ; ‘n skildery met die naam van Guernica. Daar stel hy verskillende soorte ritmes van vorms voor, verskillende lyne en vele kolle voor. Hy het observasie gemaak van die stad waar hy gebore is nadat dit deur Rusland se weermag verwoes is en hy wou so gou as moontlik vir die hele wereld wys hoe sleg  oorlog werklik is.  In die skildery het hy bv. ‘n ma geskilder met haar oorlede baba in haar hand , ‘n kop van ‘n dier wat gewond is, soldate in pyn, ‘n lig wat die goedheid van die stad voorstel, ens. Hy het in sy tyd baie realistiese skilderye geverf en naturalistiese skilderye ook. In die 1950’s het Picasso ‘n groot 15m hoe publieke beeld gemaak in Chicago met die naam van “Chicago Picasso” . wat die beeld uitbeeld is niemand seker nie, dit kan ‘n voel, of ‘n perd , dalk ‘n vrou of net ‘n abstrakte beeld wees soos meeste van sy kunswerke. Jy sal sy naam in die allerdaagse lewe hoor en almal behoort te weet wie hy is en watse fantastiese kunstenaar hy was.