Sunday, April 21, 2013
Beeldhouwerk by Tukkies:
Op 14 Maart het ons Tukkies besoek en die beelde op die gronde waargeneem. Meer van die geskiedenis daar geleer en gou besef beeldhouwerk is geen speletjies nie.
Almal se opinies oor beelde en beeldhouers verskil, my opinie mag dalk heeltemal verskil van iemand anders s’n oor ‘n seker beeld , maar dis sommige kunstenaars en beeldhouers se doel om seker te maak elke person sien iets anders in hulle kuns werke. Hier deel ek my opinie en ‘n paar feite oor die beelde wat ons ondersoek het op die kampus.
Sunday, March 3, 2013
STONEHENGE
Die Stonehenge
die klippilare .
Stonehenge is 'n prehistoriese monument in die Engelse graafskap Wiltshire , oor 2 myl (3,2 km) wes van Amesbury en 8 myl (13 km) noord van Salisbury . Een van die mees bekende plekke in die wêreld, Stonehenge is die oorblyfsels van 'n ring(sirkel) van staande klippe wat binne grondwerke. Dit is in die middel van die mees dig kompleks van die Neolitiese en Bronstydperk monumente in Engeland, met inbegrip van 'n paar honderd grafheuwels .
Die omliggende omsendbrief aarde bank en sloot, wat neerkom op die vroegste fase van die monument, is tot ongeveer 3100 vC gedateer. Die webwerf en sy omgewing is bygevoeg na die UNESCO se lys van die “World Heritage” Sites in 1986 in 'n mede-lys met Avebury Henge . Dit is 'n nasionale wetlik beskerm Geskeduleerde “Ancient Monument” . Stonehenge is die eiendom deur die Kroon en bestuur deur die English Heritage , terwyl die omliggende grond besit word deur die National Trust .
Argeologiese bewyse gevind deur die Stonehenge Riverside Project in 2008 dui daarop dat Stonehenge kon gewees het om 'n begraafplaas van sy vroegste begin. Die datering van veras bly gevind word op die webwerf dui daarop dat deposito's bevat menslike been van so vroeg as 3000 vC, toe die sloot en die bank is vir die eerste keer gegrawe het. . Sodanige deposito by Stonehenge voortgesit vir ten minste nog 500 jaar. Die webwerf is 'n plek van godsdienstige betekenis en pelgrimstog in die Neo-Druidry .
Sunday, February 17, 2013
Primitiewe Kuns
Primitiewe kuns – opdrag.
Waar het “Kuns” begin? Seker die gedagte het al deur almal se koppe gegaan as mens na ‘n skildery gekyk het, deur die opstel verduidelik dit waar dit vandaan kom en waar dit ons vandag gebring het. Rotskuns begin so ; Ons voorouers het almal lank terug gelewe in Afrika en Europa in diere grotte gewoon. Daar het hulle nie ‘skilderye’ geteken of verf nie maar well op die mure van die grotte het hulle tekeninge op die rotse van kalksteen , uitgekrap, dit het heeltemal ‘n ander betekenis gehad. Dit was in hulle samelewing se oe ‘n verbintenis van die aardse mense en geestes wereld. Hulle sal tekeninge maak van wat hulle beleef het , watter diere hulle gejag het vir hulle groepe om te eet, hulle rituele ,hulle manier van aanbidding en geloof.
Kenners van die San se kuns beweer dat hulle krag van God af gekry het, die wat hulle bonatuurlike kragte goed kon beheer sou visioene gesien het(hallosineer) en buitegewone dinge beleef het. Hulle sal die buitegewone dinge gebruik het om ander te inspirer en te onderrig. Rotstekeninge van hulle was met verfsoorte geskilder, wat van fyn gemaalde kleinsoorte en oker gemaak is. Sagte rotserts is tussen twee klippe fyngemaal en poeier met water of bloed gemeng. Die tekeninge wat hulle maak sal mens amper laat dink aan stokmanne met buitegewoon groot borste en groot heupe. Daar was well nie detail op ‘n normale rotstekening van ‘n gesig of van diere se pelse nie. Die grote van die klein tekeninge sal van ongeveer 10cm na groter wissel.
Subscribe to:
Posts (Atom)